Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » "Jakkalstroue" deur DONALD RIEKERT
"Jakkalstroue" deur DONALD RIEKERT [boodskap #38031] Sa, 30 Desember 2000 02:03
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

JAKKALSTROUE
Donald Riekert

Jakkals trou
met wolf se vrou
in die windvlaag geluk
van 'n paar druppels
van die son se skyn

losgeluk vir 'n oujongjakkals

waar die wolke losklos staan
en water afslaan
reis jakkals haarnat gereën
op sy ver wittebrood

in die kromstaandraai
van die reënboog.
Vorige onderwerp: " Die Môrester " deur DONALD RIEKERT
Volgende onderwerp: "'n Werkreseppie" deur C.J. LANGENHOVEN
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 06 14:11:01 MGT 2024